STREEF NA EKONOMIESE VOORSPOED EN VOORUITGANG
ons streef na n' samelewing wat op christelike waardes gegrond is
Vryheisfront Plus Informasie.
Wie is VF Plus?

Die Vryheidsfront is onherroeplik verbind tot die beskerming en uitbouing van Afrikaner-belange. Die doel van die party is om ‘n regverdige en regmatige bestel vir Afrikaners in Suid-Afrika tot stand te bring, asook om die Afrikaner se vryheid in ‘n eie grondgebied te herwin.


read more
Waarvoor staan die VF Plus?

Gemeenskapsregte

Die een been van die Vryheidsfront se beleid is dus die aanspraak op gemeenskapsregte. Dit is ‘n internasionaal aanvaarde beginsel dat die belange van minderhede in ‘n heterogene bevolking soos Suid-Afrika


read more
VF Plus Geskiedenis

Verkiesing 1994

Sewe-en-twintig politieke partye het deelgeneem aan die Kemptonpark-onderhandelinge voor April 1994. Die Vryheidsfront is in hierdie tyd onder leiding van genl Constand Viljoen gestig en die party het ‘n akkoord met die ANC gesluit.


read more